Ribbe van ’n 28-jarige soldaat van die 1st Royal Highlanders. Hy is tydens die Anglo-Boereoorlog in die Slag van Magersfontein gewond deur ’n mauser-koeël. Hy het 36 uur lank gelê waar hy geval het voor medici hom kon behandel.

Hy het ’n lastige hoes ontwikkel na sy onderonsie met die koeël.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar