Ribbe van ’n 28-jarige soldaat van die 1st Royal Highlanders. Hy is tydens die Anglo-Boereoorlog in die Slag van Magersfontein gewond deur ’n mauser-koeël.