‘n Ongewone happie

‘n Gevangene in Texas in die VSA het sy oog uitgetrek en dit geëet.

Die 25-jarige Andre Thomas is ‘n terdoodveroordeelde. Hy het in 2004 sy vervreemde vrou, vierjarige seun en eenjarige dogtertjie vermoor en hulle harte uitgehaal. Na die moorde het hy by ‘n plaaslike polisiestasie ingestap, oor die moorde gebieg en toe homself met ‘n mes in die bors gesteek.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply