Pick n Pay die beste

Pick n Pay is aangewys as die wêreld se beste kleinhandelaar.

Die toekenning is vroeër die maand aan die groep oorhandig op die Amerikaanse National Retail Federation se jaarvergadering in New York.

‘n Kleinhandelaar word vir die toekenning oorweeg indien hulle internasionaal ‘n goeie reputasie het.

Die National Retail Federation is die wêreld se grooste kleinhandelorganisasie met lede in meer as 50 lande.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply