Die maatskappy wat verantwoordelik was vir die voorsiening van kondome aan die Olimpiese atlete het aangekondig dat die aanvanklike 50 000 nie genoeg was nie. In ´n verklaring sê hulle dat nog ´n paar duisend dringend versprei moes word, nadat atlete hul oorspronklike voorraad uitgeput het in die laaste dae van die spele as gevolg van meer vrye tyd.