‘n Onderwyser van Hoërskool Gimnasium in Welkom het ‘n kollega doodgeskiet tydens ‘n rusie en daarna glo selfmoord gepleeg.
Jaco Stiglingh (51), het die adjunkhoof, Johan Liebenberg (53), geskiet en toe glo homself geskiet.