Ontkleedanseres aangeval

‘n 52-jarige ontkleedanseres is op haar eerste dag by die werk met ‘n hoëhakskoen met ‘n spykerhak aangeval. Een van haar medewerkers het gevoel die klub het nie nog dansers nodig nie. Die vrou is ‘n paar keer met die spykerskoen in die gesig geslaan. Die nuweling moes agterna sewe steke kry, maar wou nie met die polisie oor die voorval praat of enige aanklag aanhangig maak nie.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply