Volgens Suid-Afrika se Departement van Arbeid is net nog meer as R47 miljoen van ´n beraamde R800 miljoen wat uit die vaardigheidsontwikkelingsheffing verkry is uitbetaal aan relevante instansies.