Gedink die liedjie Sarie Marais is net bekend in Suid-Afrika?
Aikona, dit is die amptelike lied van die Girl Guides in Sri Lanka, die regimentsmars van Paraguay se seinerskorps en die Britse Royal Marine Commandos asook die naam van die Commandos se opleidingskip.
