Parlementêre drukfout

Die regsafdeling van die Suid-Afrikaanse parlement het gister ’n dokument uitgereik waarin hulle na die atleet Caster Semenya verwys as “Mr Semenya”.

Boonop is haar van verskeie kere verkeerd gespel in die dokument wat handel oor die destydse debakel rondom haar.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar