Die Suid-Afrikaanse Polisie mag voortaan nie meer skiet op verdagtes wat hul verset teen inhegtenisneming nie.
Polisiebeamptes mag nou net hul vuurwapens gebruik as hul lewens in gevaar is.