Kombuis en Bos nie godslasterlik nie

Die Suid-Afrikaanse Uitsaaiklagtekommissie het bevind dat Koos Kombuis en Stef Bos se liedjie “Die duiwel en God” nie godslasterlik is nie.

Die Kerkbode het die twee onlangs van godslastering beskuldig.

Lewer kommentaar

Leave a Reply