Russe in wedloop na Mars

Die hoof van Rusland se ruimteagentskap, Anatoli Perminof, hoop dat ‘n kernaangedrewe ruimteskip van die land die eerste sal wees om die mens na Mars te neem.

Dit ruimtetuig kan reeds teen 2021 gereed wees.

Sowjet ingenieurs het reeds in die 60’s begin met planne vir ‘n reis na Mars.

Lewer kommentaar

Leave a Reply