‘n Kwazulu-Natalse sakeman het meer as R960 000 betaal vir die reg om ‘n witrenoster in die Hluhluwe-natuurreservaat te jag, het die nuuswebwerf iol.co.za Sondag berig.