Helen Frankenthaler oorlede

Die Amerikaanse skilder Helen Frankenthaler is verlede week ná ’n lang siekte in haar huis oorlede. Sy was 83.

Frankenthaler het bekend geword om haar tegniek waarin sy verdunde pigment direk op onbehandelde doek gegiet en daardeur eteriese vlakke van kleur geskep het.

Skilder Frankenthaler (83) oorlede

Lewer kommentaar

Leave a Reply