Sam Ramsammy van Noksa neem 70 amptenare na die Olimpiese Spele. Dis byna ´n derde van die totale SA afvaardiging. Daar is egter nie plek vir die nasionale manshokkiespan nie.