Satelliete dalk gebruik om spoedvrate te vang

’n Satellietstelsel gaan dalk in Londen gebruik word om motoriste te vang wat die spoedgrens oorskry.

Kameras op grondvlak sal in samewerking met die satelliet die gemiddelde spoed van elke motor bepaal en diegene uitwys wat te vinnig ry.

Lewer kommentaar

Leave a Reply