Diewe, wat koperkragdrade wou steel, in die Worcester omgewing, het met hul lewens geboet vir hul dade toe die kragstroom, van die drade waarmee gepeuter is, weer aangeskakel is.