Kinders spandeer miljoene op dwelms

In Kaapstad alleen spandeer skoolkinders R22-miljoen op tabak, drank en dwelms.

‘n Studie wat 200 skole ingesluit het, het bevind dat een uit elke drie kinders geafekteer word of betrokke is by dwelms. Die afgelope ses jaar het die gebruik van onwettige middels vyfvoudig toegeneem onder kinders.

Lewer kommentaar

Leave a Reply