´n Burgermeester in Spanje het die Guinness Book of Records gehaal as die swaarste eerste burger ter wêreld. Jose Manuel Barros van die dorp Porrino weeg 185 kg.
Gee ons so 5 jaar kans en Suid-Afrika het die top 50.