Die Animal Welfare Society van Stellenbosch het dringend geld nodig sodat hul kan aanhou om dienste aan die gemeenskap te bied soos byvoorbeeld sterilisasie.