Didelta spinosa
Die perdebos is ’n regop struik wat tot 2 meter hoog word. Die struik groei wild in die Namakwaland.
Die blare is heldergroen en tot 70 mm lank.
Die blomme wissel van geel tot oranje en is tot 70 mm in deursnee. Die blomme verskyn in die vroeë lente.
(foto: Winfried Bruenken)