Stop, stop, ek’s ´n spietkop

Suid-Afrikaners wat gebuk gaan onder motorkapings moet nou ook op hul hoede wees vir persone wat hul voordoen as polisie- of verkeersbeamptes.

Die fenomeen het reeds middel 2000 sy kop uitgesteek, maar begin nou gereeld gebeur in veral die meer noordelike provinsies van die land.

Lewer kommentaar

Leave a Reply