Studente weggewys by UJ

Die Universiteit van Johannesburg wys mense weg wat voor sy kampus in Aucklandpark se hekke staan nadat ‘n vrou gesterf en minstens 17 mense in ‘n stormloop beseer is.

Die universiteit het Maandag 5 000 nuwe aansoeke ontvang.

Honderde by UJ weggewys

Lewer kommentaar

Leave a Reply