Suid-Afrikaners drink minder

Die Suid-Afrikaanse Wyninligtingstelsels het bevind dat Suid-Afrikaners die afgelope jaar heelwat minder wyn en brandewyn gedrink het.

Die verkope van wyn het met 5,7% gedaal en die van brandewyn met 8,8%.

Lewer kommentaar

Leave a Reply