Een man is in hegtenis geneem na ‘n taxi buite Pietermaritzburg gerol het. Daar was 500 kg suurlemoene in die voertuig.
Die suurlemoene is in die omgewing gesteel. Een man het weggekom.