‘n Werknemer van die Msunduzi-brandweer het dié brandweerstasie se nuwe en enigste bakkie afgeskryf – blykbaar haar derde ongeluk in ‘n raadsvoertuig.
Sleutelwoord Argiewe:Pietermaritzburg
Kind potblou geslaan by kleuterskool
‘n Kleuter is glo potblou geslaan by ‘n spogkleuterskool in Scottsville, Pietermaritzburg.
Moeilikheid met die koshuis
Seuns by ‘n Hoërskool in Pietermaritzburg wat in die meisieskoshuis betrap is, is uit hul koshuis geskors, het die onderwysdepartement in KwaZulu-Natal Donderdag gesê.
Suurlemoentaxi gevang
Een man is in hegtenis geneem na ‘n taxi buite Pietermaritzburg gerol het.
Vrou glo voor polisie aangerand – deur verkeersman
n Vrou wat glo onder die indruk was dat ‘n kaper haar volg het tot by die naaste polisiekantoor in Pietermaritzburg gery.
