Vrou glo voor polisie aangerand – deur verkeersman

‘n Vrou wat glo onder die indruk was dat ‘n kaper haar volg het tot by die naaste polisiekantoor in Pietermaritzburg gery.

Haar agtervolger was toe al die tyd ‘n verkeersbeampte, wat haar toe na bewering voor die polisie aanrand, omdat sy “nie wou luister nie”

Lewer kommentaar

Leave a Reply