Swape van die week: Charly’s Bakkery

‘n Bakkery in Kaapstad moes gister vinnig verskoning aanbied vir hul koekies wat dalk nie in die beste smaak was nie.

Die publiek het skerp reageer op die bakkery se #OscarMedia koekies met Oscar Pistorius as die onderwerp. ‘n Koekie met die logo van Pistorius en sy voormalige borg Nike het gelees: “Just do it. He did it”. ‘n Ander een het ‘n prentjie van ‘n toilet gehad met die woorde “Using toilet Please don’t shoot!”. En natuurlik was daar ook ‘n “And the oscar goes to jail”.

Charly's Bakery


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply