Op 15 Julie 1727 trou Helena W. ten Damme met Hendrik Swellengrebel. Swellengrebel sou 12 jaar later die goewerneur aan die Kaap word.
Die dorp Swellendam is na die egpaar vernoem.