Die bekende Suid-Afrikaanse film- en kunskritikus Barry Ronge is in die ouderdom 74 jaar oorlede in Johannesburg.
Ronge is Sondag, 3 Julie tuis in die arms van sy lewensmaat Albertus van Dyk oorlede. Hy wou hê dat sy dood eers ’n week later amptelik aangekondig word.
