Verfkwas Gepubliseer deurRoekeloos 14/07/2022 Los kommentaar op Verfkwas Scadoxus pumiceus Die verfkwas verkies komposryke, goed dreineerbare grond en ’n vogtige, warm klimaat. Die plant kom wydverspreid voor in die Oos-Kaap. Die verfkwas word tot 500 mm hoog en het bleekrooi blomme. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email