Die ontwerper Mark Sturkenboom het ’n “memory box” ontwerp wat ’n intieme nagedagtenis aan jou gestorwe geliefde bevat.
Die glas dildo vang eerste mens se oog. Dit bevat ’n houertjie vir ’n bietjie van jou geliefde se as. Verder is daar ’n houer vir sy gunsteling parfuum, ’n ring-houer en luidsprekers wat jy aan jou foon kan koppel.
Foto’s by Seks101.
