Tant Hessie se wit perd

Die navorser Yup Lee beweer in sy nuwe boek, Man As The Prayer: The Origin And Nature of Humankind, dat pre-historiese vrouens meer tyd saam met perde spandeer het.

Volgens Lee het die geslagte meeste tyd weg van mekaar spandeer en slegs in die nat seisoen ontmoet om te paar. Die res van die jaar het die vrouens troppe wilde perde gevolg na voedselbronne.

G´n wonder mans en vrouens verstaan mekaar nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply