Tradisie nou wettig

Tradisionele troues ontvang nou die nodige respek wat dit toekom. Sedert verlede week is tradisionele troues uiteindelik wettig in Suid-Afrika. Die nuwe wetgewing omskryf ´n tradisionele troue as onderhandel, gevier en voltrek binne die sisteem van ´n inheemse Afrikakultuur. Dit sal ook help om die status te verhoog van vrouens en kinders binne hierdie kulture. Die hof kan nou alleenlik so ´n huwelik nietig verklaar, nie meer die familie van die manlike eggenoot nie. Ongelukkig word Hindu en Moslem troues nog steeds nie erken nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply