Trou

Vroeër jare was die volgende twee bewoordings baie gewild vir telegramme aan paartjies wat trou:

Veels geluk met die inglip van die verlore rib.
Hou die toonnaels kort; die linne is duur.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply