Die eerste TV-skerms wat intyds aantoon waar die moltreine is het op stasies in New York begin verskyn.
Die skerms is verbind met die rekenaarstelsel wat presies kan bepaal waar die moltreine op enige oomblik is.