‘n Vermeende rower sal Vrydag in die Humansdorp-landdroshof verskyn nadat hy in ‘n bus probeer vlug het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.