Die sanger Zak van Niekerk is Vrydagmiddag in ‘n motorongeluk tussen Sasolburg en Parys oorlede.
Hy laat sy vrou en twee seuns agter.