‘n Sleepwa van Early Bird met 10 ton hoenders het op ‘n 23-jarige vrou van Polokwane geval en haar dood veroorsaak.
Die vragmotor moes uitswaai vir ‘n ander voertuig en die sleepwa het in die proses losgekom.
Die vrou het op die sypaadjie geloop toe die hoenders haar getref het.
