Ineke Hans se ontwerp sorg dat daar altyd ‘n vurk en lepel byderhand is. Kyk net in jou beursie.
Ineke se Credit Card Cutlery is in die vorm van ‘n kredietkaart wat oopvou om diens te doen as ‘n vurk of lepel.