… dat hy Pac-Man vir ons gelos het.
Met die 30ste herdenking van Pac-Man verlede week het Google 48 uur lank die speletjie op hul voorblad gehad. Dit was so gewild dat hulle dit nou ‘n permanente plek op die Goodle werf gegee het.