Die FAK is besig om ’n uitstekende wiskunde webblad www.school-maths.com geheel in Afrikaans te vertaal – sien binnekort www.skoolwiskunde.co.za . Die loodsing van die Afrikaanse weergawe vind plaas op 6 Junie 2011.