Sirkel van Noodlot speel af teen die agtergrond van internasionele misdaadsindikate wat fokus op mensehandel.
Outeur Argiewe:Bettie Blom
Woorde hul storie sien ken
Woorde, uit die mond of skryfhand van mense wat hulle storie ken, boei Bernard Odendaal so lank hy kan onthou.
Robbie se broer se roer en ander jagstories
Pienkes du Plessis is terug met ’n nuwe bundel kortverhale.
Kroniek van Donkerhoek
Die roman Kroniek van Donkerhoek is die verhaal van die Vorsters en hul erfplaas oor meer as twee dekades met die oorgang van apartheid na demokrasie.
Stellenbosch Inkleur
Foto’s kan nie altyd ’n sielvashou moment weergee nie, maar ’n potlood kan dit beslis doen.
So is dit nou
So is dit nou is ‘n nuwe versameling aangrypende humoristiese stories oor die hede en verlede deur die deurwinterde joernalis en skrywer Johan van Wyk.
Geliefde verraaier
Die volle, grootliks onvertelde verhaal van Emily Hobhouse, nie net ’n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ’n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente.
1795
Dit is die winter van 1795. Die Kaap is nog Hollands, maar nie meer vir lank nie.
Goud kan nie roes nie
Con Slaughter – myningenieur, rewolwervegter en avonturier – maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as ’n millennium nadat die koningin van Skeba ’n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het.
Moordvis
’n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van ’n jong joernalis – sonder haar arm.
