Die woord “skryn” het verskillende betekenisse …
Outeur Argiewe:Bettie Blom
Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste
Vanweë hulle posisie in die kontakgebied tussen “ras” en klas is huiswerkers perfek geposisioneer om die belangrikste tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees …
Stylboek – Riglyne vir paslik skryf
Hierdie omvattend herbewerkte uitgawe van die Stylboek wat in 2006 gepubliseer is, is ’n ideale naslaanbron vir almal wat in Afrikaans skryf.
Die Dorslandtrek – 1874-1881
Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so ’n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek.
Die Vallei van die Windmeulens
In Die Vallei van die Windmeulens het die mans, vroue en kinders soos al die ander mans, vroue en kinders in die wêreld geleef.
Narokkong
In hierdie debuutbundel word die verhouding tussen vader en seun vanaf geboorte tot by volwassenheid verken.
Skadu oor die sonwyser
Kobus Lombard se vierde digbundel word gekenmerk deur ’n sterk gevoel vir plek.
Die ruwe berg
Daar was eendag … lank gelede, of miskien gister eers … ’n legendariese berg.
Die potlooddief se bruid – en ander stories
’n Versameling rubrieke deur Keina Swart.
Voëlvry
Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom en sy jong gesin op ‘n plaas in Namibië.
