Die biblioteekbus ruik soos drome. Soos opstyg. Soos wegvlieg na plekke waar daar Kersfees-sneeu, koalabere en Bengaalse tiere is. Dit ruik na woorde soos keiser en nagtegaal en troebadoer.
Sleutelwoord Argiewe:Keina Swart
#innibos Boekgesprek: Dana Snyman en Keina Swart
Kom luister hoe dié twee skrywers gesels oor die alledaagse en hoe ’n storie gestalte kry.
Die potlooddief se bruid – en ander stories
’n Versameling rubrieke deur Keina Swart.
