Sedert sy debuut in 1969 met die bundel Orpheushanden het Leonard Nolens hom gevestig as een van die beduidendste Vlaamse digters van ons tyd.
Outeur Argiewe:Bettie Blom
Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte is ’n versamelbundel van die gewildste en bekendste liefdesgedigte in Afrikaans.
Die Goorgomgaaitjie
Die Goorgomgaaitjie, geskep deur een van die suksesvolste prenteboekspanne ooit, is ’n ware moderne treffer.
Boas Mei is verward
Boas Mei is verward oor baie dinge.
Ver in die wêreld, sushi
Koos Kombuis het in 2015 sy sestigste verjaardag gevier, maar sy kommentaar op sosiale en politieke sake nog net so skerpsinnig soos altyd.
Voor-bode
Die titel van Cas Vos se nuutste bundel dui nie op ’n onheilsboodskap nie, maar eerder op die draer of draers van boodskappe van hoop.
Lemoenseisoen
Al is sy Mevrou Dominee, is Suzy in die eerste plek ’n mens, ’n bloedwarm vrou wat deur haar man bemin wil word.
Sjokoladesoene
Jessie Jansen weet sy het haarself as vrou die afgelope tyd verwaarloos. Nee, meer nog, sy vergryp haar gruwelik aan soetgoed. Sjokolade.
Land van skedels – teks
Die drama fokus op die ervaring van vroue in konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog.
Offerlam
Die Kongo, 1961: ’n Man word koelbloedig vermoor en sy geliefde word vir dood agtergelaat.
