Die oorspronklike Engelse roman – The Fault in Our Stars – is ’n internasionale blitsverkoper waarvan ook ’n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op ’n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as Die fout by ons sterre.
Sleutelwoord Argiewe:Tinus Horn
Boas Mei is verward
Boas Mei is verward oor baie dinge.
#Woordfees Tinus Horn Boas Mei is verward
Wat is normaal?
