#Woordfees Tinus Horn Boas Mei is verward

Wat is normaal?

Joan Hambidge gesels met Tinus Horn oor die unieke en bisarre uitkyk wat sy hoofkarakter, Boas Mei, op die lewe het, asook die spel wat die skrywer met sy leser speel.

Dié boek is volgens Hambidge “vaartbelyn geskryf met duiwels wat ondergronds dans”.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 2016, 12:00

Woordfees 2016

Tinus Horn Boas Mei is verward,
Roekeloos,
24 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar