#Aardklop Koos Stadler, Recce – Kleinspan operasies agter vyandige linies

Koos Stadler, ’n beroepsoldaat en voormalige recce met nege medaljes op sy kerfstok, waaronder die honoris crux (brons) vir dapperheid, praat uit die huis uit.

Hy het as lid van die Spesiale Magte se spesialisverkenningspanne, vyf jaar lank talle hoogs gespesialiseerde strategiese operasies agter vyandelike linies
uitgevoer. Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die recce’s, maar met dié boek bied Stadler ’n onthullende blik op hul amper bomenslike fisieke vermoëns
en kameraderie.

Recce – Kleinspan operasies agter vyandige linies

Genre: Boeke
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Kaartjies: Gratis
Tydsduur: 45 minute
Plek: ATKV Boeke-oase, Potchefstroom
Datum: 7 Okt. – 12:30

Aardklop 2015

Koos Stadler, Recce – Kleinspan operasies agter vyandige linies,
Roekeloos,
21 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply